In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Wednesday, 25 July 2012
Kaneelstokkie-drupmatjies
Gebruik vyf of ses kaneelstokkies wat omtrent ewe lank is. Neem ’n stuk kombuis- tou en weef die stokkies weerskante aan mekaar vas. Knoop die punte stewig vas.
‹
›
Home
View web version