Ek wil graag terugvoering gee oor die wasgoedseep resep(1 koekie Sunlightseep,1 koppie elk boraks en koeksoda)wat so ruk terug hier verskyn het.Ek gebruik dit nou al 'n ruk en my wasgoed,veral die handdoeke,is baie sagter as met duur gekoopte waspoeier.