In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 11 June 2012
Vinnigste boontjiesopresep nog
Dora Du Plessis
- was 'n paar jaar gelede in die Huisgenoot.
2 x blikkies boontjies in tamatiesous (effens fyngedruk)
1 x pakkie tamatiesoppoeier
grasuitjies gesnipper
Kook die sop volgens aanwysings op die pakkie en gooi die boontjies by.
‹
›
Home
View web version