In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Sunday, 17 June 2012
Snoekkuite
Bestanddele:
Snoekkuite
Sout
Bruismeel
Suurlemoensap
Sny die snoekkuite in korter stukkies.
Strooi sout oor na smaak, rol in bruismeel en bak in kookolie.
Dreineer op kombuispapier, bedien met ‘n skyfie suurlemoensap.
Metode:
‹
›
Home
View web version