In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 21 May 2012
Mielietert
Debbie Griesel
60 ml koekmeel
3 t bakpoeier
2 blikkies sweetcorn
60 ml suiker
4 eiers
Meng alles saam en gooi in gesmmerde oond bak. Bak 180*c vir 1 uur (halveer resp indien nodig)
‹
›
Home
View web version