In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 8 May 2012
kluitjies in die sop
1 eetlepel botter
3 eetlepels meelblom
'n knippie sout
Vryf bymekaar, meng tot 'n gladd stywe deeg met 'n bietjie kookwater. Skep teelepels vol in kokende sop, omtrent 15 min voor bediening
‹
›
Home
View web version