In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 21 February 2012
Tantes beskuitjies
11/2 pond meel
1 pond wit suiker
1 groot lepel botter
1 lwpwltjie fyn gemmer
1 lepeltjie fyn kaneel
1 hoƫ teelepel soda
Klop die eiers, roer die suiker in, smelt die botter en voeg by eiers, dan al die ander bestanddele, voeg water by tot dit styf genoeg is, rol uit en druk af met drukkertjies.
‹
›
Home
View web version