In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 27 February 2012
Seekos CousCous
Bestandele:
2 koppies koes koes
2 veselperskes in blokkies gesny
1 kg garnale
Roketblare – opgekap
Metode:
Maak koes koes op gewone manier soos op die pakkie. Stoom die garnale gaar. Gooi al die bestandele bymekaar.
‹
›
Home
View web version