In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 21 February 2012
Oompies beskuitjies
2 pond meel
11/2 pond wit suiker
6 eiers
bietjie anys saad
teelepel vlugsout
Klop die eiers, roer die suiker by met die anys, dan die vlugsout met die meel. Voeg water by indien nodig, rol uit en druk af met drukkertjies
‹
›
Home
View web version