In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Friday, 10 February 2012
Melktertjies!
Alida von Weidts
Oe ekt ook nuwe een geleer! Melktertjies!
1k vodka, 1blik kondensmelk, 1blik caramel SAUSE.
Klits goed.
Na jy geskink het, gooi biki kaneel op.
Baie lekker!
‹
›
Home
View web version