Pages

Tuesday, 10 January 2012

Armmans poeding

Wilma Fourie se resep


3 k meelblom
4e botter
6e gouestroop of appelkoosjam (ek het dit al weggelaat)

3t koeksoda
3t fyn gemmer
3/4 t sout
1 en half K kookwater

Stroop 9k water en 3k suiker
Smelt botter en konfyt saam. Voeg meel, gemmer en sout by. Los koeksoda op in kookwater en voeg by beslag. Skep lepelsvol beslag in kokende strOop en laat STADIG kook in toe kastrol vir half uur op stoof. Bedien met vla