In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 11 October 2011
Orige Vrugteslaai
Vrugteslaai is seker een van die heerlikste nageregte vir die somer. Gewoonlik bly daar so 'n klein bietjie agter wat niemand wil eet nie, moenie weggooi nie, sit in 'n sakkie of bakkie en vries dit. Gebruik dit in smoothies later.
‹
›
Home
View web version