1 pak tennis beskuitjies 500 ml melk; 2 e hoogvol vlapoeier kwart k suurlemoensap
2 e suiker 2 piesangs, in skyfies gesny; 1 blik kondensmelk
Maak dik vla van melk, suiker en vlapoeier. Voeg piesangs by vla. Giet warm vla oor beskuitjies. Klop kondensmelk met sap styf en gooi bo-oor. Laat goed koud word, verkieslik oornag