In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 15 August 2011
Plant 'n stoel
Kyk net hoe mooi kan 'n ou stoel weer gebruik word as jy nie kans sien vir hom in jou huis nie. Verf hom helder kleure en plant 'n klein tuintjie in die sitplek gedeelte. Sal tog te oulik lyk by 'n pophuis se stoep.
‹
›
Home
View web version