In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 22 August 2011
Maklike tafel versiering (kerse en blomme)
‘n Maklike versiering om te maak vir ‘n onthaal tafel.
Gebruik ‘n wynglas (ons het ‘n rooiwyn glas gebruik wat lekker groot is) en keer hom om bo-oor ‘n roos. Plaas ‘n “T-light” kersie bo-op en jy het ‘n pagtige tafel versiering sonder baie moeite.
‹
›
Home
View web version