In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Friday, 26 August 2011
Hergebruik inkopie sakke
Jy hoef nie duur potte te koop as jy op jou stoep tamaties wil groei nie. Kry daardie ou inkopiesak uit die kas waarvan jy al vergeet het en plant jou plantjies daarin. Dit maak pragtige en vindingryke planthouers.
‹
›
Home
View web version