In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 18 July 2011
Tou versiering vir ou tuin potjies
Ou plastiek tuinpotjies wat rondlê en dalk nie meer so goed lyk nie, kan opgetower word met ‘n bietjie gom en ‘n stukkie tou.
(Kyk ook na die “skinkbord” dis ‘n plastiek bak waarin groente / kos gekoop word.)
‹
›
Home
View web version