Plaas al die bestanddele in 'n mengbak en meng tot 'n deeg. Skep in 'n voorbereide broodpannetjie. Smeer 'n bietjie glasseersel bo-oor. Bak 1 uur of tot toetspen skoon uitkom.
Laat 'n rukkie in pan afkoel, keer uit op draadrak en laat afkoel. Bedien met botter.
WenkeGebruik die res van die eier-melkmengsel van die glasseersel om Franse braaibrood te maak.