In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 5 July 2011
Potjie met nuwe baadjie
Hier is 'n nuwe baadjie vir 'n ou potjie of dalk 'n oulike baadjie vir 'n potplant wat jy as geskenk vir iemand wil gee. Gewone stokkies (daar sal hope wees in snoei-tyd), wat met 'n tou gevleg is rondom die potjie.
‹
›
Home
View web version