In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Saturday, 2 July 2011
Cosmopolitan
Meng 30ml vodka, 15ml Triple Sec, 15ml lemmetjiestroop, 15ml bosbessiesap en ys saam in 'n mengfles. Skud goed, gooi deur 'n siffie in 'n kelkie. Versier met 'n krulletjie lemoenskil.
‹
›
Home
View web version