In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Thursday, 21 July 2011
Beskerm teen koue en goggas
Moenie ou plastiek bottels weggooi nie. Gebruik hul om jong plantjies te beskerm teen ryp, wind en goggas. Sny net die bodem van die bottel af en druk dit bo-oor die plantjie. 'n Beskermende kweekhuisie op sy eie.
‹
›
Home
View web version