In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 6 June 2011
Wenk vir olie wat spat
Ons het hierdie oulike wenk gekry van Mara Swart:
Gooi 'n blokkie brood in die pot met olie. Dit sal verhoed dat die olie spat as jy daarin wil diepbraai.
‹
›
Home
View web version