In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Friday, 3 June 2011
Wenk teen miggies
Neem 'n glas potjie en vul dit met asyn. Trek "clingwrap" oor en druk gaatjies in dit. (Die gaatjies moenie te groot wees nie.) Die miggies sal agter die asynreuk aan gaan, maar nie weet hoe om weer uit die potjie te kom nie.
‹
›
Home
View web version