In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 21 June 2011
Hamburger gesiggies
Hier is 'n oulike idee wat ons raakgeloop het op die internet. Gewone hamburgers kry 'n prettige gesiggie vir 'n kinderpartytjie. (Voorstel: Die tong kan uitgesny word uit kaas - van die enkel lagie soort wat mens te koop kry vir toebroodjies.)
‹
›
Home
View web version