In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Wednesday, 15 June 2011
Gnocchi met geskroeide saliebotter
Verhit 125 ml botter stadig in ’n pan tot gesmelt.
Voeg 10 salieblaartjies by en braai dit bruin.
Sprinkel dit dan oor 500 g gaar gnocchi en sit voor met parmesaanskaafsels.
‹
›
Home
View web version