In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 14 March 2016
Caprese-wrap
Caprese-wrap
◾1 volgraan-wrap
◾15 ml basiliekruid-pesto
◾1 tamatie, gesny
◾3 snye mozzarella-kaas
◾2 snye ham van jou keuse
Plaas wrap op ‘n bord en smeer pesto op. Pak tamatie, kaas en ham op, rol die wrap op en sny in 4 wiele vir maklik eetbare happies.
‹
›
Home
View web version