Pages

Wednesday 29 April 2015

GEREKTE MAYONAISE




GEREKTE MAYONAISE
1 Bottel Cross & Blackwell mayonaise
1/2 eetlepel mosterd poeier gemeng met 3/4 kop asyn
1 blik kondensmelk...
1 blik ideal melk.

Meng als baie goed en bottel, dit hou baie baie lank in die yskas en smaak heerlik