Pages

Wednesday, 30 July 2014

3 BESTANDELE MAALVLEIS BOLLETJIES





3 BESTANDELE MAALVLEIS BOLLETJIES
Bestanddele:
1kg maalvleis
250ml Room of suurrrom of ongegeurde bulgaarse joghurt
1 pakkie bruin uiesop poeier

Metode:
Meng alles goed saam en vorm bolletjies.
Bak in vooraf verhitte oond van 180 grade Celsius tot gaar