Tina De Welzim-Wewege het vir ons hierdie maklike resep gegee vir ingelegde kerrie boontjies:
1kg groenboontjies 500gr gekerfde uie 2koppies water 2 tl sout 1 k asyn 1e koekmeelblom 2tl matige kerrie 1k suiker Kook eerste 4 bestandele saam. Meng res van die bestandele en voeg by. Kook totdat boontjes sag is. Bottel