Tuesday, 29 November 2016

Kersfees en Nuwe Jaar 2016



Namens die admin by In en Om die Huis (Facebook) wil ons vir almal baie dankie sê vir al hulle saam kuier op die groep.

Die silly season is op ons en gaan die blog vir 'n rukkie rus, maar kuier op facebook verder saam met ons.

Ons wens is vir elkeen 'n baie mooi Kersfees en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar saam met vriende en familie.

No comments:

Post a Comment