Thursday 8 September 2016

Lewerkoekies




Plooysburg se lewerkoekies
Bestanddele
500 g lewer, gemaal
500 g maalvleis...
1 ui, gerasper
1 aartappel, gerasper
15 ml tamatiesous

15 ml Worcestersous
15 ml pietersielie, gekap
1 koppie koekmeel
10 ml bakpoeier
sout en peper
knippie neutmuskaat
suurlemoensap
Metode
Meng al die bestanddele, behalwe die suurlemoensap.
Vorm die mengsel in koekies en bak in olie.
Sprinkel die suurlemoensap oor voor opdiening.