Thursday 1 October 2015

Resep vir braai kaas broodjies




Resep vir braai kaas broodjies
N pak winkel vetkoek deeg
2 x patato bake pakkies ek koop verskillende geure en meng die twee saam
250ml room ...
250ml melk
En kaas

Vat die deeg en rol hulle balletjies uit pak so 2-3cm uitmekaar uit in n diep oond pan. Maak jou patato bake, room en melk aan en gooi oor die deeg balletjies, rasper kaas bo oor en bak teen so 150grade 15-20 min loer maar kort kort of hy gaar is baie baie lekker die patato bake mix maak n lekker room sousie aan die onderkant~pancake