Sunday 2 November 2014

Korslose Souttert





Venetia Heath

Resep: 250g ham; 250g gerookte viennas; 2kop gerasperde kaas; 4 eiers liggies geklits; 1ui fyn gesny; 3 eetl koekmeel; 500ml melk; biki droe mosterd (het gewone English mosterd gebruik); 2teel vars gekapte pietersielie. Meng alles saam ek bak @180 vir 50 minute. Daarsy!