Thursday, 22 August 2013

TUISGEMAAKTE TOBASCO SOUS

 
 
M Corné Smith
TUISGEMAAKTE TOBASCO SOUS

150gm.rissies
2liter goeie asyn
2kop. suiker...
100gm. geskilde knoffel
150gm sout ( die hoeveelheid is reg!)

METODE
skep al die bestanddele in n glasbak en laat trek vir 2 weke
Verpulp ( pitte kan uitgehaal word om dit minder sterk te maak)

No comments:

Post a Comment