Wednesday, 3 October 2012

Lennons Produkte en kwale

Lennon produkte – Kaart van kwale
Tandpyn:  Tandpyndruppels / Naeltjie-olie
Hoes en verkoue:  Borsdruppels / Turlington / Witdulsies / Ipekakuanha Tinktuur
Rugpyn en nierpyn:  Balsem Kopiva / Bruindulsies / Haarlemensis / Sterksalf
Maagpyn:  Balsem Vita Wit / Behoedmiddel vir kinders / Duiwelsdrekdruppels / Wonderkroonessens
Koliek
:  Behoedmiddel vir kinders / Balsem Vita Wit / Jamaika Gemmer / Krampdruppels / Pepermentdruppels

Winderigheid:  Balsem Vita Wit / Jamaika Gemmer / Duiwelsdrekdruppels / Krampdruppels / Pepermentdruppels / Rooilavental / Wonderkroonessens
Floute of Duiseligheid:  Rooilavental / Witdulsies
Asma:  Witdulsies
Dermaandoening:  Wonderkroonessens
Krampe:  Krampdruppels / Stuipdruppels / Wonderkroonessens
Slegte spysvertering: Jamaika Gemmer / Rooilavental
Hardlywigheid:  Balsem Sulphuris / Gal Tablette / Lewensessens / Wonderkroonessens
Senuwees:  Entresdruppels / Stuipdruppels
Wonde:  Staaldruppels / Turlington
Tonikum:  Groen Amara / Versterkdruppels
Allerlei pyne:  Sterksalf
Bloedarmoede:  Staaldruppels

No comments:

Post a Comment